ʼn Sieklike bejaarde vrou wat ʼn kluisenaarsbestaan gevoer het, ʼn opsigter wat die erf tot ʼn mate onderhou het en twee plakkers het gelei tot die ontdekking van ʼn geraamte in ʼn huis in Edenvale in Johannesburg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Edenvale geraamte"
Bejaarde vrou se geraamte in huis gevind
Die geraamte van ʼn 77-jarige vrou is Donderdag in ʼn huis in Edenvale, Johannesburg, gevind. Daar word vermoed dat die vrou twee jaar gelede dood is, hoewel dit nog nie bevestig kan word nie.