“Ek is verbaas dat daar nie meer skrumstrafskoppe teen die Stormers toegeken is nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Edinburgh"
Edinburgh leer Sharks ʼn les
Alles het in die Sharks se guns getel, maar hulle kon nou maar net nie die uitklophou plant nie.
Nóg ’n SA rugbyspeler na Europa
Edinburgh teken SA skrumskakel vir die komende seisoene vas.
Basiese foute ‒ en Cheetahs soek nog eerste oorwinning
As jy nie respek vir besit het en nie wil leer nie, sal jy nie wen nie.
Pro14: Kan Cheetahs hul eerste oorwinning behaal?
Edinburgh het wel sedert 6 April vanjaar nog nie tuis verloor nie, maar die Cheetahs kry Vrydagaand (20:35) op Murrayfield die geleentheid om ʼn span te takel wat in die nuwe 2018/19-seisoen drie van hul vyf wedstryde verloor het.
Kings met sewe drieë teen twee deur Edinburgh gelooi
Twee drieë teen sewe, en nou tien wedstryde gespeel met almal wat verloor is.
Edinburg laai span met toetsspelers teen Kings
Die Southern Kings gaan nie na hulle goeie vertoning verlede week teen die Scarlets dit Vrydagaand (19:30) so maklik in die Baai regkry om die Cheetahs dit na te doen en Edinburgh in hulle Pro14-wedstryd te klop nie.
Cheetahs skitter – maar sewe van Edinburg maak reg vir Wallabies
Die Cheetahs en hulle tuisveld, die Vrystaatstadion, bly sterk bondgenote, soos Edinburg Vrydagaand in hulle Pro14-kragmeting uitgevind het. Maar hokaai eers voor die lofliedere oor die Vrystaters té luid weerklink.