Boucher: “Die reekse teen Engeland en Australië is ’n uitstekende geleentheid om nuwe spelers ’n kans te gee om hul staal te wys.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Eendagkrieket"
Proteas pak Pakistan in Port Elizabeth
Die eendagreeks tussen die Proteas en Pakistan begin môre in Port Elizabeth. Ja, dit is ’n wêreldbekerjaar, maar die tuisspan sal ook dié reeks oortuigend wil wen.
Kohli gee Proteas bloedneus op Kingsmead
Dis terug tekenbord toe, al word jy beskou as die beste eendagkrieketspan ter wêreld.