Tensy die OP Kings hul spelpeil skielik tot ’n nuwe vlak neem en die Steval Pumas onverwags oor die laaste hekkie struikel, gaan die Curriebekerreeks se Eerstelig-beker Vrydagaand in Nelspruit staangemaak word.
Alles vir die sleutelwoord "Eerste Liga"
Pumas, Kings pak mekaar in Eersteliga-eindstryd
Die Steval Pumas en die OP Kings sal die tweede agtereenvolgende jaar swaarde kruis in die Absa Curriebeker Eersteliga-eindstryd nadat hulle hul onderskeie halfeindstryde die afgelope naweek gewen het.
Curriebekernuus: Halfeindstryde vir die Eerste Liga op pad
Die Eerste Liga se halfeindstryde in die Curriebekerkompetisie is om die draai.
Valke laat die Kings skrik
Die OP Kings moes Vrydagaand diep delf om die Valke te klop in ‘n Absa Curriebeker Eersteligawestryd op die NMB Stadion in Port Elizabeth.
Luiperds werk hard teen Griffons
Die Luiperds het hul ondersteuners laat glo dat daar nog halfeind-hoop is na ‘n oorwinning in Potchefstroom oor die Griffons.
Grens Bulldogs verslaan die Valke
Vrydag die 13de was ‘n ongelukkige dag vir die Valke in hul Absa Curriebeker Eersteligawedstryd teen die Grens Bulldogs in die Buffalo City stadion in Oos-Londen.
Pumas wen net-net
‘n Strafdoel in die laaste minuut deur JC Roos het die Steval Pumas ‘n oorwinning van 28-27 (rustyd 13-18) oor die SWD Arende besorg in ‘n Absa Curriebeker Eersteligawedstryd in George. Hulle bly onoorwonne in die kompetisie.
Valke verras die Kavaliers
Die Valke wen die Boland Kavaliers op verassende wyse.
Pumas kraai koning in Nelspruit
Die Steval Pumas het vyf drieë gedruk in ‘n aksieblaaide wedstryd en die Luiperds in ‘n dolleë Mbombelestadion in Nelspruit met 38-20 (rustyd 16-6) getroef….
Futlose Kings klou aan voorsprong in die Baai
Die OP Kings het futloos vertoon teen hul bure, die SWD Arende in Port Elizabeth.
Grens klop Boland net-net
Die Grens het Vrydagaand verbete vasgeklou aan sy voorsprong en die Regent Boland Kavaliers 21-19 geklop in ‘n spanningsvolle Absa Eerste Liga Curriebekerwedstryd in die Buffalo City stadion in Oos-Londen.