Die vrou se liggaam is Sondag in ’n buitekamer in Eersterus, oos van Pretoria, aangetref.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Eersterust"
Afrikaans as geloofstaal in die kollig
“As jy my taal ontken, ontken jy my menswees.”
Pta-polisiestasie tydens onluste beskadig
Die provinsiale polisie met die hulp van omliggende streke se beamptes, die openbare ordepolisie, die polisie se lugvleuel en die Tshwane-metropolisie moes in die ooste van die stad ingryp.
‘Maats’ poog glo om gestremde Pta-seun te verdrink
“Wat met hom gebeur het, is afgryslik. ʼn Mens kon sien hy was getraumatiseerd, in pyn en het krapmerke aan sy lyf gehad.”
Pta-man by voordeur doodgeskiet
Die Pretoriase polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn inwoner verskeie kere by sy huis se voordeur geskiet is.
Man kritiek ná aanranding buite Pta-nagklub
ʼn 41-jarige man is in ʼn kritieke toestand ná hy glo Saterdag in die vroeë oggendure buite ʼn nagklub in Pretoria aangerand is.
‘Dief’ uit slaap gewek; in hegtenis geneem
ʼn 40-jarige vermeende motordief is Donderdagoggend uit sy slaap wakker geskud en in hegtenis geneem.
Reeksmoordenaar glo aktief in Pretoria
ʼn Reeksmoordenaar, wat glo verantwoordelik is vir die verkragting en moord van ten minste tien tieners, word deur ʼn groep speurders in Pretoria gesoek, het Times Live Woensdag berig.
Man sterf weens gas
Een man is dood en drie word in die hospitaal behandel nadat hulle by ʼn fabriek in Pretoria gas ingeasem het.