Hy is immers een van die kapokgewigte wat die hardste kan slaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "EFC"
19-jarige oud-Garsie een van EFC se blinkste sterre
“Ek droom groot. Ek is baie trots om deel van die EFC te wees en ek wil graag een van die beste vegters, of selfs dié beste vegter ter wêreld, in my gewigsklas wees.”
Dit is Gorimbo teen Karam in Pretoria!
Hokvegters maak gereed vir hoë-oktaanaksie by EFC84, met ’n vegter vanuit Melbourne in die hoofgeveg en een van die Du Plessis-broers in aksie.
‘Stillknocks’ is EFC se kroonprins
Soos waarop sy bynaam tereg sinspeel: Wanneer “Stillknocks” jou eers in ’n hoek gedruk het, kan jy maar weet dat jou slaaptyd om die draai is.
Rofstoei se moses, daar was hoë-oktaanaksie by EFC 81
“Genade, hulle slaan mekaar so wrágties!”