Die pas afgelope nasionale kongres van die EFF het ‘n goeie aanduiding gegee van die dinamika, die denkprosesse, die suksesse, mislukkings en tekortkominge van die party, asook wat om in die toekoms van hulle te verwag.
Alles vir die sleutelwoord "EFF"
EFF beplan om ʼn skool vir hulself te stig
Die skool sal volgens Malema oor alle geriewe beskik, maar geen skoolgeld vra nie.
Dit sal Malema laat emigreer
Malema het ook tydens die mediakonferensie by die EFF se nasionale kongres ontken dat hy ʼn diktator is.
Malema herkies as EFF-leier
Adv. Dali Mpofu is egter nie weer tot die EFF se topses-leiers verkies nie.
Malema takel Helen Zille en ‘regse magte’
Hy het AfriForum, wit monopoliekapitaal, die sakeman Johann Rupert en pres. Cyril Ramaphosa later tydens ʼn mediakonferensie by Zille gevoeg as regse magte wat saamspan teen die EFF en dus vernietig moet word.
EFF-kongres kan SA politiek skerp beïnvloed
Duisende EFF-afgevaardigdes sal voor die taak gestel word om leiers vir die party te kies en beleid goed te keur wat die EFF se handel en wandel vir die volgende vyf jaar sal rig.
Tshwane onder administrasie geplaas
Dié besluit is geneem kort nadat Stevens Mokgalapa, burgemeester van Tshwane wat tans op spesiale verlof is, en speaker Katlego Mathebe deur mosies van wantroue uit hul ampte onthef is.
‘Redes waarom Malema tronk toe moet gaan ná skietery’
“Ons is van mening dat daar meer as voldoende bewyse bestaan om Malema aan die pen te laat ry.”
So het die DA Johannesburg verloor
Aan DA-kant word aangevoer dat die EFF-stemme in elk geval nie genoeg sou wees om saam met die DA-stemme die meerderheid te behaal nie.
EFF vies oor appèlhofbeslissing in ‘doodskis-saak’
Die EFF verwerp die appèlhof se besluit om die skuldigbevinding van “hierdie twee rassiste” ter syde te stel.
EFF verander beleid oor sleutelkwessies
Die EFF se beleidsdokumente vir sy konferensie by Nasrec bevat interessante beleidsveranderinge en beleidsverklarings wat ʼn impak op die politieke debat in die land kan hê.
Teenstand teen Malema binne EFF neem toe
In die aanloop tot die EFF se tweede nasionale kongres waartydens die partyleierskap verkies moet word, is teenstand teen die EFF-leier, Julius Malema, besig om toe te neem.
Verhoordatum vas vir Malema, Ndlozi
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het vandag in die hof verskyn op aanklagte van aanranding.
Malema, Ndlozi vandag in hof verwag
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, sal na verwagting vandag in die Randburg-landdroshof verskyn.
Die EFF se groeiende bestaanskrisis
Die gewone Suid-Afrikaner op straat word natuurlik deur sulke opmerkings warm onder die kraag gemaak, maar as ʼn mens ʼn tree terug sou neem en sou verstaan dat meneer Ndlozi eintlik maar net probeer relevant bly in ʼn rigtinglose bootjie, maak sy kamma-afguns baie meer sin.
EFF: ‘Springbok-rugby ʼn simbool van wit oppergesag’
“Die Springbok as simbool is soortgelyk aan ‘Die Stem’ en beklemtoon wit oppergesag. Dit is hoekom ons rugbyspan oorheers word deur wit mense,” sê die EFF.
‘Gaan Suid-Afrika oukei wees?’
Pres. Ramaphosa het die wil om die land reg te ruk, maar is ‘n dienswillige instrument in adj.pres. David Mabuza se hande, skryf Jan-Jan Joubert in sy nuwe boek.
EFF te staan voor groot keuses
Dit lyk asof daar mededinging vir die meeste van die leierskapposisies gaan wees en die stryd in sommige gevalle is reeds hewig en vuil.
Podlitiek: Cameron se Maties-skok, Ndlozi haat steeds die bok
Min dinge het Suid-Afrika in die verlede so verenig soos sukses in Wêreldbeker-rugby. Met nóg so ’n geleentheid wat Suid-Afrika die afgelope week te beurt geval het, kyk Podlitiek na die gemengde reaksies op hierdie, en ander nuusgebeure.
Buchan se ‘geveinsde verskoning’ nie goed genoeg
Die organisasie Christians of South Africa sê Angus Buchan het sy vervaldatum bereik en moet aftree.