Daar is beslag op die vrou se vuurwapen gelê.
Alles vir die sleutelwoord "EFF"
EFF vergader dán met Clicks
Die EFF het TRESemmé intussen 24 uur gegee om die kwessie rakende die omstrede advertensie op te klaar.
EFF by etiekkomitee, MRK verkla
“Hulle hou daarvan om dit in die strate te skree en op sosiale media te skree, maar wanneer dit kom by aksie, bereik hul optrede presies die teenoorgestelde.”
EFF lê toe wel klag teen vrou wat vuurwapen rig
Dit volg nadat albei partye ná die voorval aanvanklik aangedui het dat hulle nie enige klagtes aanhangig gaan maak nie.
Vyf vas oor skade by Clicks in Alberton
Betogers het gewelddadig toegang tot die winkel verkry deur hamers te gebruik om die winkel se deure mee oop te forseer.
Video: Vrou rig vuurwapen op EFF-lede voor Clicks
Die vrou en lede van die EFF is ná die voorval na die plaaslike polisiestasie geneem.
Clicks: Haarprodukte verwyder; werkers geskors
Clicks het ook besluit om al sy winkels vir een dag te sluit.
Clicks in Alberton gevandaliseer, aan die brand gesteek
Daar was werknemers in die winkel ten tyde van die brand.
Foto’s: EFF-lede sak landwyd toe op Clicks-winkels
Clicks se uitvoerende hoof het intussen in ʼn ope brief om verskoning gevra.
Clicks-winkels oop ondanks dreigemente
Clicks het intussen ook ‘n prokureursbrief aan die EFF gestuur met eise waaraan daar voldoen moet word om regsaksie te vermy.
Plaasmoorde: DA, VF Plus vaar uit; ANC, EFF sê daar is geen wit volksmoord
Al veertien politieke partye in die parlement het Dinsdag tydens ’n debat plaasmoorde en -aanvalle veroordeel, hoewel die invalshoeke waaruit hulle dit gedoen het, drasties verskil het.
Zim-ambassade kap EFF oor uitlatings
Die EFF het behoorlik uitgevaar teen Zimbabwe se president oor die ondertekening van ʼn vergoedingsooreenkoms met wit boere.
EFF beywer hom vir terugkeer na vlak 5-afsondering
“Die weiering om die land weer onder ʼn vlak 5-afsonderingstydperk te plaas moet dus gesien word as medepligtigheid in die massamoord op ons mense.”
OB, EFF loop hulle vas teen Konstitusionele Hof
“Ek is ook nie daarvan oortuig dat die hooggeregshof hom aan ʼn misvatting van feite skuldig gemaak het nie.”
EFF skenk ook salarisse vir Covid-19-fonds
Verskeie politici het nou al aangedui dat hulle ʼn deel van hul salaris aan die regering se Solidarity Fund sal skenk.
EFF dreig De Ruyter
Die EFF het ʼn prokureursbrief aan De Ruyter gestuur, nadat hy skynbaar die reëls buig.
Malema, Ndlozi vlugtig in hof
“Malema en Ndlozi sal nie op die lang duur geregtigheid vryspring nie.”
Tshwane-magspel: Hier’s wat voorlê vir die metro
Indien die partye nie tot ʼn vergelyk kan kom nie, sal die stadsraad ontbind word.
EFF ruk op na Eskom
Die EFF is vies oor beurtkrag en voorgestelde herstrukturering by die kragvoorsiener.
EFF misbruik spraakvryheid om demokratiese vryhede te vernietig
Geen land kan toelaat dat demokratiese vryhede soos spraakvryheid misbruik word, om presies daardie vryhede te vernietig nie, skryf dr. Pieter Mulder.