Maartmaand se inflasiesyfer het vriend en vyand onder ontleders teleurgestel met ʼn effense styging tot 7,1%.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ekonomie Minuut"
Ekonomie Minuut: Die gevare van ‘n ‘lae groeilokval’
Die slegte groeivooruitsigte in Suid-Afrika word toegeskryf aan beurtkrag en politieke onsekerheid.
Ekonomie Minuut: Inflasie in Maartmaand
In Spanje en die VSA was onlangse inflasiesyfers heelwat laer, maar in ander ekonomieë bly dit hardnekkig hoog.
Ekonomie Minuut: Stadige groei lê voor
Stadige ekonomiese groei beteken besighede groei nie, daar word nie salarisverhogings betaal nie en daar is nie werkskepping nie.
Ekonomie Minuut: Beleggingskonferensie en beleidsonsekerheid
Swak sakevertroue en beleidsonsekerheid gaan dit moeilik maak om beleggers te oortuig om hier te belê.
Ekonomie Minuut: Nie ‘n mislukte staat nie, maar leef ons weer in 1991?
Watter lesse kan ons uit die geskiedenis leer?
Ekonomie Minuut: Suid-Afrika is nie ‘n mislukte staat nie
Baie goed is nie reg in Suid-Afrika nie, maar ons sal ʼn ander benaming daarvoor moet kry.
Ekonomie Minuut: Aankopebestuurdersindeks en voertuigverkope
Al wat ʼn organisasie en ontleder is, verwag ʼn baie lae ekonomiese groeikoers hierdie jaar.
Ekonomie Minuut: Repokoers gaan waarskynlik weer styg
Die item wat die nuus gaan oorheers vandeesweek is Donderdag se repokoersbesluit.
Ekonomie Minuut: Vergoedingsplafon vs salarisverhogings
Die staat het verlede week hulle aanbod vir ʼn salarisverhoging vir staatsamptenare verbeter en dit gaan belangrike gevolge hê vir die staatsfinansies en vir dienslewering.
Ekonomie Minuut: Inflasiesyfer styg weer
Februariemaand se verbruikersprysinflasiesyfer wat gister bekend gemaak is, beteken dat die repokoers vir langer hoog gaan bly.
Ekonomie Minuut: Kleinhandelverkope en landboubesigheidsvertroue
Agbiz se indeks vir landboubesigheidsvertroue is in negatiewe terrein in die eerste kwartaal.
Ekonomie Minuut: En wat van die inflasiekoers?
As mens bekommerd is oor die impak van beurtkrag op ekonomiese aktiwiteit gebeur dit maklik dat ons dalk te min praat oor die ander bekommernis, naamlik inflasie.
Ekonomie Minuut: Vervaardiging en mynbou krimp in Januarie
Gister het Statistieke Suid-Afrika data bekend gemaak oor produksie en verkope in die vervaardiging- en mynbousektore in Januarie.
Ekonomie Minuut: Die Amerikaanse arbeidsmark bly stram
Die Amerikaanse sogenaamde “nonfarm payroll” data is laat Vrydagmiddag bekendgemaak en dit lyk of ons moeilikheid gaan voortduur.
Ekonomie Minuut: Die swakker rand gaan nie net oor beurtkrag
Die rand-dollar-wisselkoers het die afgelope week verswak. Hierdie is ʼn kort samevatting van die oorsake en gevolge.
Ekonomie Minuut: Sakevertroue kry ‘n beurtkrag-terugslag
Sakevertroue het afgeneem in die eerste kwartaal. Dit is maar beurtkrag wat byt, maar daar is spelers in konstruksie en elektrisiteit wat begin glimlag.
Ekonomie Minuut: Dit is amptelik, beurtkrag moor ekonomiese groei
Die Bloomberg-konsensus was vir ʼn 0,4%-inkrimping, maar gister het Statistieke Suid-Afrika bekend gemaak dat dit ʼn 1,3% inkrimping was, en dit is ʼn probleem.
Ekonomie Minuut: Twee redes om ‘n oog op vandag se BBP-syfers te hou
Vandag word die BBP-syfers vir die vierde kwartaal van verlede jaar bekend gemaak. Hoewel dit kan klink soos ou nuus, is daar ʼn paar redes om hierdie aanwyser dop te hou.
Ekonomie Minuut: Die prinsipaal-agent-probleem en die kabinetskommeling
Dit gaan meer oor die bruto nasionale politiek as die bruto nasionale produk, maar ek het tog gewonder of ekonomiese teorie hom nie kan help nie.