Ramaphosa sê ook die departemente wat die planne in werking moet stel, is deeglik geassesseer oor hul vermoë om dit te doen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ekonomiese herstelplan"
Ekonomiese herstelplan: DA vra vir minder praat, meer doen
Steenhuisen sê die konsepweergawe van die plan bevat pro-groei-hervormings wat, indien dit in werking gestel word, ʼn geweldig positiewe uitwerking op die land se ekonomie en maatskaplike welstand gaan hê.