Die tweede fisiese wetenskap-vraestel het uitgelek voor die aanvang van dié eksamen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "eksamen"
Man vas oor vervalste matrieksertifikate
Hy het glo vervalste kwalifikasies, soos matrieksertifikate, uit sy huis verkoop.
Unisa-vraestelle wéér gelek
Studente aan Unisa is boos nadat ʼn reeks vraestelle wéér enkele dae voor die eindeksamen gelek en te koop aangebied is.
Umalusi sê onderwysdepartement slaggereed vir matriekeksamen
Umalusi het ook ʼn beroep op gemeenskappe gedoen om nié leerders se toekoms op die spel te plaas deur diensleweringsbetogings tydens eksamentyd nie.
DKD slaggereed vir tronkmatriek
Die departement werk nou saam met die departement van basiese onderwys en ander vennote om ekstra klasse aan te bied en bykomende hulpbronmateriaal beskikbaar te stel om die gewone lesse aan te vul.
Bly kalm en leer slim
Ouers en leerders van alle ouderdomme kan nou kragtige, beproefde gewoontes vir suksesvolle leer en studie ontdek – in ’n eenvoudige program wat maklik is om te volg: die Bly Kalm en Leer Slim-studieprogram.
Wenke om doeltreffend te leer
Gaan weer deur die werk, gaan deur die vrae wat jy geformuleer het en maak seker jy ken die werk. Neem nou ’n stuk papier en skryf ʼn toets sonder om na die werk te kyk.
Topwenke: Slaan die eksamenspook hok!
Maroela Media het gaan ondersoek instel en ʼn paar wenke saamgestel wat sielkundig bewys is om jou te help met die leerproses, en sommer ook alternatiewe wenke is wat jou óf kan help leer, of sommer net vir ʼn giggel sal sorg.
Hoop op die rand van die afgrond
Vandag is die kinders wat eksamen skryf in my gedagtes en ek wil daarom fokus op hulle, maar ook alle kinders daarby insluit. Hoe gee ons hulle hoop? Hoe verseker ons ’n kind dat hy kan bly staan, kan aanhang, kan opstaan as hy val en ’n toekoms kan hê?
Nuuskommentaar: Die graad is nie vals nie, ek het hom sélf gekoop
Uiteindelik kan slegs iemand wat hard gewerk het om sy of haar kwalifikasie eerlik te verwerf, met trots oor die podium stap. En slegs dan kan die ouers en ander wat gekom het om daarin te deel, ook trots wees.
Studente kul glo in eksamens
Universiteitstudente kul openlik in toetse en eksamens, het die Sunday Times berig.
Limpopo-eksamen begin uiteindelik
Leerlinge in Limpopo begin uiteindelik vandag met hul halfjaareksamen. Dié eksamen moes al Maandag begin het, maar is uitgestel weens ʼn tekort aan fondse.
Student jok oor rooftog om eksamen te mis
ʼn Student is Woensdag in hegtenis geneem nadat hy glo gejok en gesê het hy is beroof ten einde nie ʼn eksamenvraestel te skryf nie.