Dié opwindende skryf- en kreatiewe kunstekompetisie wat fokus op leerders en studente se kreatiewe hantering van Afrikaans, bied nou die perfekte tydverdryf. Hulle sal nie net kreatief besig gehou word nie, maar staan ook die kans om lekker pryse vir hulle en hul skool te wen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ekspo"
Misdaadreekse inspireer jong uitvinder
“As jy nooit opgee nie, kan jy nie verloor nie.”
Leerders hoop om met innovasie in Hongkong mee te ding
Die twee leerders moet nou vinnig geld in die hande kry om in te skryf vir die kompetisie.
‘Student Expo’ open deure tot inligting
Die Student Expo is ʼn landwye uitstalling vir huidige en voornemende studente om te verseker dat hulle ten volle ingelig is oor studielenings, verblyf, vervoer, beurse en werkgeleenthede.
Kuns-ekspo vir onderwysers by die Voortrekkermonument
Kunsonderwysers kan uitsien na ʼn kuns-ekspo wat deur die Opvoedkundige Diens van die Voortrekkermonument aangebied word.
Die Agri Ekspo in Stellenbosch en Finesse se Skenk ‘n Boek projek
Porcia Adams gesels met Burger Meyer oor die Agri Ekspo wat hierdie week in Stellenbosch plaasvind en Dalene Nel verduidelik hoe jy by Finesse se Skenk ʼn Boek projek kan betrokke raak.
Kragdag en tegnologie in die klaskamer
Ons vertel jou alles van vanjaar se Kragdag Ekspo en praat vir oulaas met Jopie Maasden oor die gebruik van tegnologie in die klaskamer.