Hy het na ’n oop stuk veld, naby ’n klomp grafte, gery en sy vriendin gedreig dat hy haar gaan doodmaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ekurhuleni-metropolisie"
Metrobeampte dreig glo om man te skiet
ʼn Video waar ʼn gewapende lid van die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) ʼn man dreig dat hy hom op kort afstand gaan skiet, word wyd op sosiale media versprei.
Metropolisiebeampte vas ná kaping
’n Vragmotor wat chirurgiese maskers vervoer het, is vandeesweek op die N12 gekaap.
Man vas wat glo teen 156 km/h in 60 km/h-sone ry
ʼn 39-jarige man is Donderdagmiddag op die Ou Vereenigingpad in Gauteng in hegtenis geneem toe hy glo teen 156 km/h in ʼn 60 km/h-sone gery het.
30 vas oor drank, spoed aan Oos-Rand
ʼn 31-jarige man is ook op die N12 in hegtenis geneem wat glo teen 198 km/h op sy motorfiets gery het.
Dokter vas wat teen 229 km/h huis toe jaag
ʼn Mediese dokter en 13 ander spoedvrate is oor die naweek aan Gauteng se Oos-Rand in hegtenis geneem.
‘Besope’ verkeersbeampte geskors ná video’s
In die een video gly die metropolisiebeampte se holster met sy vuurwapen van sy middellyf af. Hy probeer dan met ʼn sigaret in die hand die holster van sy lyf afhaal.
18 vas oor spoed en dronkbestuur
Die motoriste het onder meer aangevoer hulle het na familie, die lughawe en ʼn begrafnis gehaas.
Skokontdekking toe metrobeamptes afleweringswa voorkeer
“Die beseerde, wat gesukkel het om asem te haal en wie se gesig opgeswel was, het vertel sy nagmerrie het twee weke gelede begin.”