Die EFF het intussen sy weergawe van gebeure uitgestippel, en sê dit is ʼn “rassistiese DA-raadslid” se bedanking die aand voor die raadsvergadering wat tot die uitbarsting tydens die sitting gelei het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ekurhuleni"
Administrasie dreig vir sukkelende Ekurhuleni
Die metro skuld altesame R4 miljard aan sy krediteure. Dit sluit in R1,5 miljard aan Eskom, R2,5 miljard aan uitgekontrakteerde arbeid, R174 miljoen aan Rand Water en R117 miljoen aan die Ekurhuleni Water Care Company.
Beurtkrag terug in Ekurhuleni se hande
Die munisipaliteit het Eskom verseker dat hy beheermaatreëls ingestel het om die uitdagings te hanteer wat hom verhoed het om aan die reëls en regulasies te voldoen.
Campbell weer as burgemeester onttroon
Dit was die tweede mosie van wantroue in Campbell in minder as ses maande.
Campbell veg weer om burgemeesterspos
Dit is die tweede mosie van wantroue in Ekurhuleni se DA-burgemeester in minder as ses maande.
Oos-Rand dalk nog tot Vrydag sonder krag
Woongebiede in Benoni wat nie deur die kragonderbreking geraak word nie, sal ook nou vir tydperke van ses uur sonder krag sit totdat die herstelwerk aan die betrokke kabel voltooi is.
Dele van Oos-Rand dae lank sonder krag
Die jongste kragonderbreking is een van vele wat glo weens die verouderde kraginfrastruktuur veroorsaak word.
Ekurhuleni-burgemeester uitgestem
Die geslaagde mosie van wantroue het daartoe gelei dat die veelparty-koalisieregering in die metro tot niet is.
Mosie van wantroue teen Ekurhuleni-burgemeester
’n Mosie van wantroue is teen Tania Campbell, DA-burgemeester van die Ekurhuleni-metro, ingedien.
Gewilde Boksburg-nagklub in vlamme gehul
Drie pasiënte is na ʼn nabygeleë hospitaal geneem vir verdere mediese behandeling.
Een sterf in Tembisa-oproer
Motoriste is gemaan om die gebied heeltemal te vermy. Munisipale dienste is opgeskort en nooddienswerkers kry nie toegang tot Tembisa om op noodgevalle te reageer nie.
Drie gevonnis vir Ekurhuleni-tenderbedrog van R21,8 miljoen
Twee voormalige werknemers van die Ekurhuleni-metro en ’n sakeman is Woensdag in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria gevonnis vir tenderbedrog van R21,8 miljoen.
Juweeldiewe vinnig vasgetrek
Juwele ter waarde van R100 000 is in van die verdagtes se besit gevind.
Oues, siekes sonder krag in Nigel
“Indien die munisipaliteit nie gou gaan ingryp nie, kan die situasie in ’n ramp ontaard.”
Behuisingsamptenaar sterf in koeëlreën
Die departement het sy skok oor die “sinlose moord” uitgespreek.
DNS verbind man aan byna 60 verkragtingsake
Die verdagte kan boonop moontlik met nóg 40 ander sake verbind word.
Kragonderbrekings in Ekurhuleni buite beheer
Die LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake is versoek om in te gryp by die voortdurende kragonderbrekings in die Ekurhuleni-metro (Alberton, Germiston, Benoni, Brakpan, Boksburg, Edenvale, Kemptonpark, Nigel, Springs, Midstream en omliggende gebiede).
BBP-beskermers in Ekurhuleni verdien glo tot R81 000 per maand
ie DA sê die beamptes se salarisse is belaglik, veral omdat daar reeds ʼn tekort aan hulpbronne in die departement is.
Clicks in Alberton gevandaliseer, aan die brand gesteek
Daar was werknemers in die winkel ten tyde van die brand.
Man doodgeskok in Germiston
Die man het glo probeer om ʼn elektriese hoofkragkabel van 3 000 volt te knip.