Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) het sy ernstige kommer uitgespreek oor die aanhouding van twee Suid-Afrikaanse burgers in Ekwatoriaal-Guinee.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ekwatoriaal-Guinee"
Dodetal in Guinee-ontploffing styg skerp
Die staatsbeheerde televisienuusdiens het tonele gewys wat herinner aan ʼn oorlogsone, met reddingswerkers en gewone burgers wat probeer om liggame uit die smeulende puin te haal.