Die video is in isolasie opgeneem en verwerk en is vandag (Donderdag) eerste op Maroela Media te sien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Elandré Schwartz"
Video: Elandré balanseer werk en speel in nuwe musiekvideo
“Hou aan werk, en hou aan klim, maar vat so elke nou en dan tyd vir jou en jou hartsmense.”
Kurt, Elandré, Van Coke hou aanlyn konsert
“Die beste ding omtrent hierdie webvertoning is dat al die ondersteuners van reg oor die wêreld op dieselfde tyd saam na ’n vertoning kan kyk.”
Elandré kraai koning op Top-20
Vandeesweek neem Elandré die eerste én derde posisie op die Top-20 in.
Twee enkelsnitte vir Elandré op Afrikaanse top-20
Die sanger het onlangs sy hart teenoor Maroela Media oopgemaak oor vriende wat hy aan die dood moes afstaan in twee verskillende motorongelukke en aan wie hy dié snit opgedra het.
Elandré maak hart oop oor vriende se dood
“Ek onthou hoe ek nog gelag het in die kar van die vertoning af. Maar toe ek die boodskap kry, het ek net daar in die passasiersitplek begin huil.”
Luister: Joe Foster en Elandré saam vir goeie doel
“Ek het in die afgelope jaar of twee van my lewe ál meer besef dit is beter om te gee as om te ontvang. Wanneer jy gee, kry jy ʼn gevoel dat jy ʼn doel op aarde het.”
Elandré kraai weer koning op Top-20
Een ding is seker: Elandré se dae as “kleindorpiedromer” is verby. Dié talentvolle kunstenaar is besig om opslae in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf te maak.
Dewald, Elandré wedywer vir 1ste plek op Afrikaanse Top-20
Juan Boucher neem vandeesweek die no. 10-posisie in met sy enkelsnit, “Want jy weet”.
Wen: Bekendes op verhoog vir Dozi se verjaarsdag
“Ek hou van verjaar – as ʼn mens ouer as 50 is, weet jy nie vir hoe lank jy nog gaan verjaar nie,” skerts hy.
Elandré terug op Afrikaanse Top-20
Elandré is weer terug op die radiospeellyste met sy splinternuwe enkelsnit, “Vuur op die water”.
Nuweling bereik blitsig goue mylpaal
“Ek is so dankbaar. Nog ʼn droom is verwesenlik.”
Luister: Elandré Schwartz: ʼn ‘Kleindorpdromer’ met ʼn gróót stem
“Een van die liedjies op die album, ‘Forever’, is deur my oom, Henry geskryf. Hy is eintlik ʼn motorwerktuigkundige, maar ʼn ongelooflike skrywer. Hy skryf byna elke dag en het ʼn hele lêer vol liedjies,” vertel Elandré Schwartz.