Luday van der Merwe (15), wat op Oujaarsaand in Elandsrand naby Brits glo vir ʼn selfoon geskiet is, is in die stadium verlam van die bors af ondertoe.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Elandsrand"
Seun op Oujaarsaand glo vir selfoon geskiet
Luday van der Merwe (15) is op Oujaarsaand in Elandsrand naby Brits geskiet nadat drie rowers hom en sy vriende glo van ʼn selfoon wou beroof.