“Toe die polisie die man genader het, het hy ʼn vloeistof oor hulle gegooi en gesê dit is benseen.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Eldoraigne"
Pta-mans in huis aangeval
Die twee mans is deur ʼn onbekende aantal verdagtes in die huis aangeval.
Pta-tiener (15) het visier op internasionale skoonheidskroon
Hieroor is sy ernstig: Beide dié kompetisies gaan nie bloot oor skoonheid nie. “Dit is vir my baie belangrik dat die kompetisies nie nét oor skoonheid gaan nie.”
Ma smeek om hulp vir 5-jarige wat tweede kankerstryd aansê
“Dit breek ʼn ma se hart keer op keer. Hy kan nie skool toe gaan, of saam met ons êrens heen gaan soos na ʼn parkie nie. Enige siektes of kieme kan sy dood beteken. Daarom verstaan ek nie hoekom ons aansoek afgekeur word nie – hy is ʼn jong seuntjie wat net ʼn normale lewe wil hê.”
Centurion-egpaar voor seun aangeval
ʼn Egpaar van Centurion is Donderdagoggend omstreeks 01:30 by hul huis in Eldoraigne, Centurion aangeval.
Centurion-buurte sonder krag
Talle buurte in Centurion is sonder krag weens ʼn probleem by ʼn substasie en moontlike kabeldiefstal.
PTA-skolier pleeg glo selfmoord
‘n Graad 8-leerling aan die Hoërskool Eldoraigne het Vrydag glo in ‘n parkie in Amberfield, Centurion in Gauteng selfmoord gepleeg.
Jong Gauteng-vrou moontlik ontvoer
Mense in Gauteng word versoek om op die uitkyk te wees vir ʼn wit Polo Vivo, nadat ʼn jong vrou glo omstreeks 14:00 gekaap en ontvoer is.