Dit voel kompleet of jy in ʼn vreemde vlieënde voorwerp net bo die pad sweef. 0-100 km/h vat net 4,6 sekondes.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "elektriese motors"
Dis uiteindelik weer tyd vir Perdekrag!
In dié verkorte episode ry Brendon Staniforth met twee elektriese motors – Mini se Cooper SE en Volkswagen se e-Golf.
Hoekom die elektriese toekoms piekfyn is
Elektriese motors is lieflik om mee saam te leef. Hul loop laat dit klap, en die slegte eienskappe is besig om teen ʼn goeie pas te verdwyn.
Ford belê selfs verder in e-voertuie
Motorvervaardigers wêreldwyd het tot die geen-emissie-beweging toegetree in ʼn poging om aardverwarming hok te slaan.
Porsche brei sy Taycan-reeks uit
Porsche gaan nou dié reeks uitbrei met die toevoeging van ʼn agterwielaangedrewe intreemodel.
Moderne Mini nou elektries
Die fantastiese karakter waarvoor Mini bekend is, is steeds daar. Elektriese voertuie het oombliklike krag, en trek soos ʼn vuurpyl.
ʼn Nuwe era vir Porsche …
Ons was onlangs by die bekendstelling van die splinternuwe Porsche Taycan, ʼn ten volle battery-aangedrewe elektriese voertuig.
ʼn Fantastiese nuwe era
Hier en daar is vervaardigers wat al ver gevorder is met hul elektriese en hibridiese produkte, maar party is ver agter, skryf Brendon Staniforth.
SA se Motor van die Jaar is…
Suid-Afrika se Motor van die Jaar vir 2020 is Dinsdagaand tydens ‘n regstreekse uitsending aangewys.
Musk-broers wil die mensdom red
Die mensdom het al deur verskeie krisisse aangepas en deur sy innovering oorleef – dikwels met geweldige lewensverliese. Die krisisse wat die mens tans in die gesig staar, skep groot probleme, maar ook baie ruimte vir innovasie.
Jaguar bring die toekoms na SA
Binne is dit ʼn ruim 5-sitplek‑gesinsmotor. Wat vir my die lekkerste is – behalwe die krag – is die stilte.
Die toekoms van elektriese motors in SA
In 2018 is daar 1,6 miljoen elektriese voertuie wêreldwyd verkoop teenoor die net meer as 1 miljoen in 2017.
Die stil revolusie ook in SA op pad
Jy gaan hulle nie hoor nie omdat hulle so stil is, maar elektriese motors gaan ‘n revolusie in ons lewens en die wêreld se motorbedryf teweegbring.
Ry nou verder as ooit – sonder petrol!
Dit gaan beteken dat ʼn mens reise see toe sal kan onderneem van Gauteng … in ʼn elektriese voertuig.
[Foto’s] Maroela Motors-padtoets: BMW i3 REX – Die toekoms is hier
Die toekoms is gewaarborg en elektriese voertuie is ʼn sekerheid. En glo my, jy hoef regtig nie bang te wees nie – dis regtig lekker, en die BMW is boonop mooi, skryf Brendon Staniforth.
Volkswagen stel elektriese I.D BUZZ-konsepmotor bekend
Die nuwe I.D. BUZZ-konsepmotor is onlangs in Detroit in die VSA gewys. Volkswagen praat van ʼn reikafstand in die omgewing van 600 km. Dit is voorwaar indrukwekkend vir ʼn elektriese motor, skryf Brendon Staniforth.
Hier is BMW se elektriese motor
BMW AG spog met sy produksiemodel van die nuwe i3 elektriese kompakmotor wat van koolstofvesel gemaak is om die gewig so lig as moontlik te hou en bestuursvermoë te verbeter.
Aansporingsbonusse vir elektriese motors
Suid-Afrikaanse motorvervaardigers sal glo aansporingsbonusse ontvang indien hulle elektriese motors vervaardig.