In die eerste week van Desember word geskiedkundige gebeure soos die eerste hartoorplanting 52 jaar gelede, “slawereën” in 1838 en die vrylating van Breyten Breytenbach in 1982 gedenk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Elisabeth Eybers"
Steve Hofmeyr oor Afrikaans
Taal is ʼn manier om die wêreld te ken. En ons lewenstaak is om die wêreld en sy dinge te leer ken. Daar sal nooit genoeg tale wees nie en nie een taal beskryf alles dieselfde nie. En dis reg so.
Gedig: Röntgenfoto
Elisabeth Eybers se aangrypende gedig, Röntgenfoto
Elisabeth Eybers met poësieprys vereer
In 2014 sal Media24 Boeke die eerste jaarlikse Elisabeth Eybers-prys vir digkuns in Afrikaans of Engels toeken. Vroeër het digbundels met kortverhaalbundels, dramas en romans meegeding om Media24 Boeke se WA Hofmeyr-prys vir fiksie. Die prysgeld vir die poësieprys beloop R35 000.