“Elize, jy was, is, en sal altyd my inspirasie wees vir my mees geliefde karakter wat ek ooit geskep het. Girly Lubbe.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Elize Cawood"
Bekende aktrise sterf ná kankerstryd
“Ons wêrelde gaan sonder haar nooit weer dieselfde wees nie, maar ons vier die uitsonderlike mens wat sy was.”
Ondersteuningskonsert vir Elize Cawood aangebied
“Jy kan haar teenwoordigheid aanvoel, en die respek wat ons vir haar het is juis die motivering vir hierdie ondersteuningskonsert.”
Luister: ‘Skemerson’ se Pietie en Elize: ‘Dis nie maklik om plek van vrede te vind’
“Daar is nie een vloekwoord, ʼn stukkie naaktheid of geweld in nie en tog is dit een van die rouste flieks wat jy sal kyk.”
[Resensie] Een groot ‘geworry’
Sommige mense leef hul hele lewe vir ʼn enkele oomblik – dáái oomblik wanneer hy of sy vir die laaste keer die kantoordeur agter hulle toetrek. Hul bestaan word oorskadu deur ʼn geworry oor kinders en skoolgeld en aftreegeld. En wanneer die dag aanbreek, glo hulle met oorgawe die saligheid lê en wag. 40 jaar van werk én getroude lewe, brei jou immers vir aftree, “jy leer oorleef”. Maar daardie oomblik breek nóóit aan nie, of so dink die skrywer van ʼn Geworry.
Video: ‘Vir die Voëls’-fliek gaan die ‘nostalgiese hartsnare roer’
Die amptelike lokprent van die nuwe Afrikaanse fliek, Vir die Voëls, is onlangs bekendgestel.
Luister: Bekendes sê: Vyf noodsaaklikhede vir Aardklop
Maroela Media het met ʼn paar bekendes gesels om te hoor wat jy moet saambring om Aardklop te geniet.
[Video] Elize Cawood en Wilson Dunster gesels oor ‘Die wagkamer’
Die legendariese akteurspaar Elize Cawood en Wilson Dunster is vandeesweek tydens die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees saam op die verhoog te sien in die produksie Die wagkamer.