“Sy was lief vir almal en almal was lief vir haar. Sy het mense soos ʼn ma en ʼn ouma versorg.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ella Willemse"
Bejaarde sterf week ná wrede aanval
Willemse was verlede week alleen tuis op die hoewe waar sy ingewoon het saam met haar susterskind en dié se man Bettie en Gerrit du Preez, toe drie mans omstreeks 03:00 toegang tot die huis verkry en haar oorval het.