Die seun, wat nie geïdentifiseer mag word nie omdat hy minderjarig is, het aangedui hy wil aansoek doen om regshulp.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Elliotdale"
Twee gevonnis oor bevelvoerder se moord
Twee mense, onder wie ʼn voormalige polisielid, is gevonnis in verband met die moord op lt.kol. Nomalizo Dukumbana, stasiebevelvoerder van die Elliotdale-polisiestasie in die Oos-Kaap, wat in 2013 by haar huis in Port Elizabeth vermoor is.
Drie ontsnap ná hulle beamptes oorrompel
“Die drie mans het vinnig ontsnap en die twee beamptes ongedeerd in die sel toegesluit.”
Polisieman met panga doodgekap
‘n Polisiebeampte is met ‘n panga doodgekap voor sy aanvaller doodgeskiet is in Elliotdale in die Oos-Kaap.
Oos-Kaapse polisiebeampte doodgeskiet
ʼn Oos-Kaapse polisiebeampte is Dinsdag dood in ʼn skermutseling in Elliotdale.
Bejaarde vrou slaan glo man met sambok dood
ʼn Sestigjarige vrou moet Maandag in die hof verskyn nadat sy glo Vrydag ʼn man met ʼn sambok doodgeslaan het.