Die stadion krap kop oor hoe so iets kon gebeur, aangesien die sekuriteit binne die stadion Saterdag uiters streng was.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ellispark"
Twee van SA onder beste rugbystadions ter wêreld
“Waarskynlik die intimiderendste plek waar jy kan wees wanneer die Suid-Afrikaanse volkslied gesing word. Daar is plek vir slegs 50 000 toeskouers, maar soms voel dit asof daar twee keer soveel ondersteuners in die stadion is.”
Foto’s van Saterdag se opwindende aksie op Ellispark
Nie altyd die beste nie, en met nog te veel foute, maar Saterdag se oorwinning op Ellispark teen Engeland was vol opwinding en ook sprankelrugby.
Ellispark se rooi gety
Vra vir enige oorsese rugbyspeler watter stadion en sy toeskouers die mees intimiderende is en die antwoord is byna altyd: Ellispark.
Foto’s: Springbokke vs All Blacks
Foto’s: Verloor is verloor, maar die Springbokke het Saterdag goeie momentum vir die Wêreldbeker gebou in hul neerlaag van 20-27 in die Rugbykampioenskap teen die All Blacks op Ellispark.
Wêreld se beste het deur pyndrempel gespeel
Die wêreld se beste losvoorspeler het Saterdag deur die pyn gespeel in `n toets waarin ons ook die geboorte van twee nuwe Springboksterre gesien het.
Oom Boy Louw se ‘oorlog’ skuif na Ellispark
Toe die All Blacks in 1949 op die eerste na-oorlogse toer hier aankom, het Oom Boy Louw gewaarsku: “Wanneer Suid-Afrika teen Nieu-Seeland speel, is dit oorlog.” Die spel het intussen heeltemal verander en daar word ook nie meer getrap en vuisgeslaan nie, maar Oom Boy se woorde geld steeds.
Yslike terugslag vir All Blacks
Al 62 000 kaartjies vir Saterdag se toets op Ellispark is uitverkoop, maar die toetsgangers sal nie die All Blacks se beste vaste voorspeler in aksie sien nie. Richie McCaw sal wel daar wees – in sy rekord-134ste toets.
Bismarck ry wipplank met Adriaan vir toets
Bismarck du Plessis op haker en Schalk Burger op agsteman as Duane Vermeulen nie fiks is nie – dis al verandering aan die Springbokspan wat Australië geklop het vir Saterdag se toets teen die All Blacks.
Bokke se ster kan Saterdag se toets misloop
Een van die Springbokke se groot sterre Saterdag het net ‘n 50-50 kans om fiks te wees vir die naweek se toets teen die All Blacks op Ellispark.