Bemanningslede het tydens die vlug klagtes oor ʼn passasier in besigheidsklas ontvang nadat dié persoon passasiers en bemanningslede gevloek het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Elton Jantjies"
Jantjies-voorval ‘onnodig aangeblaas’
Die Springboklosskakel was op pad huis toe ná ’n week in Turkye saam met sy familie.
Jantjies vrygelaat, later vandag in hof
Die Springbok-losskakel is Sondagoggend met sy aankoms op die lughawe in Kempton Park in hegtenis geneem.
Wie gaan die septer swaai: Jantjies of Mo’unga?
Dis een van daardie dinge waaroor ʼn mens maar net kan kop skud.
Krap Ackers waar dit nie jeuk nie?
Is dit `n waagstuk of `n meesterskuif? Die Lions se afrigter, Johan Ackermann, het die Bok-losskakel Elton Jantjies vir Saterdag se Superrugbywedstryd teen die Rebels binnesenter toe geskuif, met Marnitz Boshoff in die nr. 10-trui.