Sommige inwoners het die afgelope week in die reën “gestort”, omdat hulle vir dae aaneen nie ’n druppel water gehad het nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "eMalahleni"
Man in hof ná Witbank-aftreeoord-moord
Die man het homself Woensdag by die Mondeor-polisiestasie in Johannesburg oorgegee waarna hy in hegtenis geneem is.
Witbank-aftreeoord-moord: Verdagte gee homself oor
Die moord op Johanna Rossouw (86) het inwoners van die Eden Park-aftreeoord geskok.
Behoeftige meisies baat by ruim skenking
Die #HelpHetta-projek verskaf elke kwartaal sanitêre ware en higiëniese produkte aan 3 000 hulpbehoewende meisies landwyd.
Clicks-winkel met petrolbom bestook
Van die glaspanele aan die buitekant van die winkel is beskadig.
Kitskosafleweraar vas ná hy glo klante bedrieg
Die kitskosafleweraar het glo addisionele kostes van klante se bankrekeninge afgetrek ná hulle reeds vir hul bestellings betaal het.
Verdagtes soek ná moord op beampte
Twee wetstoepassingsbeamptes het onbewus van die rooftog by die vulstasie stilgehou.
Man in hof wat vriendin glo aan die brand steek
Die verdagte is onlangs in hegtenis geneem nadat hy meer as ses maande gelede na bewering paraffien oor sy vriendin uitgegooi en haar aan die brand gesteek het.
Veearts trotseer koue hondehokke vir DBV
“Dit is baie koud en die sement is baie hard. Ek kon nie glo hoe koud dit geraak het nie.”
Trokdrywer aangerand, beroof
Die slagoffer is met skoenveters vasgebind waarna die verdagtes met hom die bosse in gery het.
Ammoniak-storting ná botsing
Inwoners in die omgewing het wakker geword van die walms in die lug.
Twee vas ná 11-jarige ontvoer, losprys geëis is
“Die ontvoerders het beweer die meisie is in Nelspruit en het die ma gewaarsku om nie die polisie te kontak nie indien sy haar kind weer lewend wou sien.”
Derde breinoperasie vir matriekleerder ná aanranding
Darren het oënskynlik sy ma probeer beskerm toe hy die hou teen die kop gekry het.
Berugte polisieman ontslaan; ondersoek na vrou se dood gaan voort
ʼn Berugte polisiebeampte van Mpumalanga is deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ontslaan en word intussen steeds ondersoek nadat sy vriendin uit sy bewegende motor gespring of geval het.
Oupa doodgeskiet, 3-jarige sien hoe ouma gemartel word
“My pa is ʼn held. Dit is ʼn moeilike ding om te sê, maar hy was moontlik die engel gewees wat hulle gered het.”
Leerders nié aan voedselvergiftiging dood
Daar is aanvanklik vermoed dat die leerders voedselvergiftiging opgedoen het deur die kos wat by die skool voorgesit word.
Vrou wat sportklub uit miljoene swendel, terug agter tralies
Die skema het ineengestort toe Potgieter net meer as R4 miljoen van dié geld in haar persoonlike bankrekening inbetaal het.
Só gaan Witbank-man ‘Secret Sound’-wengeld bestee
“Ek het aan die gordel en die skinkbord van die babastoeltjie gepluk om die klank op die radio na te boots en toe ek die skinkbord pluk het ek geweet dit is die Secret Sound.”
Kapers nog soek wat vrou ‘koelbloedig’ doodskiet
Sy was by haar huis se hek toe ʼn onbekende aantal mans haar nader.
Busmaatskappy reageer ná passasiers beroof word
Die maatskappy sê hy kan nog nie “in hierdie stadium” kommentaar lewer oor of die passasiers vergoed sal word nie.