Dit het geklink asof hulle na een spesifieke ou gesoek het.
Alles vir die sleutelwoord "eMalahleni"
Podlitiek: Floyd en VBS, selfdoen is bes en Pik Botha – ’n vinnige les
In vandeesweek se episode pak die Podlitiek-span oudergewoonte talle belaglikhede in die nuus aan – maar word darem verkwik deur ’n positiewe verwikkeling of twee.
4 dood ná motor in ongelukstoneel inploeg
Beseerdes het verspreid rondom die wrakke op die grond gelê.
Boer geopereer ná kleinhoewe-aanval
“Hy het nog altyd ʼn goeie sin vir humor gehad, so selfs nou slaag hy daarin om hier en daar vir iemand te glimlag.”
Boer met pik aangeval op kleinhoewe
ʼn Boer van Mpumalanga is per helikopter na ʼn hospitaal in Johannesburg gevlieg nadat hy Saterdagoggend op ʼn kleinhoewe buite Emalahleni (Witbank) met ʼn pik aangeval is.
11 vas toe betogers weer gewelddadig raak
“Die vergadering het gewelddadig geraak en die polisie moes ingryp om die skare uitmekaar te jaag en die regeringsafgevaardigdes na veiligheid te begelei.”
[Video] Betogers maak amok; N4 gesluit
Die N4-snelweg buite Emalahleni (Witbank) is steeds gesluit nadat woedende betogers die pad Vrydagoggend met ʼn groot hoeveelheid steenkool en klippe versper het.
Vyfjarige maand ná broer óók deur hond gebyt
“My seuntjie is so sterk, jy sal dit nie kan glo nie. Dit is net ongelooflik hoe dapper hy is.”
Twee mans sterf in trompop botsing
Twee mans in hul 30’s is Donderdagmiddag dood in ʼn trompop botsing ongeveer 25 km buite Emalahleni (Witbank).
Motorwrak met lyk weke later gevind
Die polisie in Emalahleni (Witbank) in Mpumalanga, het Vrydagmiddag op ʼn man se liggaam in die wrak van ʼn motor afgekom, vermoedelik weke nadat die ongeluk gebeur het.
Highveld Steel moet finaal sy deure sluit
Highveld Steel, die eens suksesvolle staalreus in Emalahleni (Witbank), sal binnekort finaal sy deure sluit.
Witbank se lug vuilste in die wêreld
Emalahleni (Witbank) het glo die hoogste vlakke van giftige gasse ter wêreld in sy lug.
Krag- water- en vullisprobleme in Witbank
Alhoewel die eMalahleni-munisipaliteit (Witbank) Woensdag onder administrasie geplaas is, moet inwoners glo nie verwag dat die krag-, water- en vullisprobleme oornag opgelos gaan word nie.
Weerlig slaan 29 beeste dood
Altesaam 29 beeste is dood nadat weerlig hulle op die plaas Booyzynkraal, tussen Groblersdal en eMalahleni (Witbank) doodgeslaan het.