Msimanga het gesê die voorval wek veral kommer aangesien die rowers slegs die skootrekenaar van die ouditeur waarop sensitiewe en noodsaaklike inligting oor die forensiese ondersoek by Emfuleni gestoor is, gesteel het.
Alles vir die sleutelwoord "Emfuleni"
MRK moet ‘menswaardigheid’ in Emfuleni herstel
Die Menseregtekommissie het vandeesweek verhore gehou om te bepaal of die besoedeling van die Vaalrivier in die munisipaliteit menseregte skend.
‘Emfuleni finaal op sy knieë’
“Daar is op al die munisipaliteit se oorblywende diensleweringsvoertuie beslag gelê weens agterstallige skuld.”
Herrie oor besoedeling by Vaal kring uit
“Dis ʼn rampspoedige ding wat hier afspeel.”
Klag teen man oor WhatsApp-boodskap
ʼn Skermskoot van die WhatsApp-gesprek is op sosiale media gedeel en het wyd reaksie ontlok.
Burgemeester se spesiale verlof ná gewaagde foto verwelkom
“Ons is in besit van ʼn skermskoot van ʼn WhatsApp boodskap waarin Mofokeng [die foto] op een van die ANC se politieke groepe in die Sedibeng-distrik geplaas het.”
Dié Gauteng-munisipaliteit se krag nie nou afgesny
Dié munisipaliteit sou in Oktober sonder krag gewees het as gevolg van agterstallige betalings van meer as R100 miljoen.
Talle Gauteng-skole glo sonder water
Die Emfuleni-munisipaliteit, wat onder andere Vereeniging en Vanderbijlpark in Gauteng beheer, is glo sedert Woensdag besig om watertoevoer by skole in die gebied af te sny omdat die skole glo agterstallig is met erfbelasting.
Man hof toe oor “gevaarlike” gholfballe
ʼn Inwoner van Vanderbijlpark het die eienaars van ʼn gholfbaan hof toe gesleep omdat verdwaalde gholfballe glo gereeld sy huis, wat in ‘n gholflandgoed is, tref en gevaarlike situasies veroorsaak.