Emil Nothnagel van Local Economic Development Consortium verduidelik watter uitdagings ‘n entrepreneur mee rekening moet hou.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Emil Nothnagel"
Allegaartjie 2 – Program 109
Ons gesels vir oulaas met Jacques Hugo oor die werksaamhede van Paws for People. Emil Nothnagel vertel ons meer van sy betrokkenheid by ʼn projek wat die Apollo-fliekteater laat herleef het. Die sangpaar, Willie & Natasha Joubert, kuier ook in die ateljee.