Zimbabwe sal in Julie ʼn verkiesing hou, het pres. Emmerson Mngangagwa Woensdag in Davos, Switserland, gesê.
Alles vir die sleutelwoord "Emmerson Mnangagwa"
Ekonomie eerste op Mnangagwa se prioriteitslys
Emmerson Mnangagwa, die nuwe president van Zimbabwe, het Donderdag aan joernaliste in Pretoria gesê die hooffokus van sy administrasie is om die land se sukkelende ekonomie weer aan die gang te kry en samewerking met ander lande te versterk.
Wit Zim-boer kry sy plaas terug
Dit word deur sommige beskou as die eerste tekens van ʼn post-Robert Mugabe-regering wat by sy beloftes hou om landbou-eiendomsregte te respekteer.
Zimbabwe se tweede dwaling
Sal Zimbabwe onder Emmerson Mnangagwa se leiding net nog verder terugsak in die moeras van korrupsie, armoede en wanbestuur wat Robert Mugabe geskep het?
Zimbabwe: Tyd vir ANC se geplunder loop uit
Wat ook ʼn rol speel, is die vrees dat die tyd moontlik vir die ANC se geplunder aan die uitloop is. Suid-Afrikaners op voetsoolvlak neem kennis van die gebeure in Zimbabwe, en talle sien die ooreenkomste met hul eie land.
Mnangagwa stel tydelike kabinet aan
Mnangagwa het met sy aanstelling as president die kabinet ontbind en is hy tans besig om ʼn nuwe groep kabinetsministers saam te stel.
Mnangagwa wil Zim-boere vergoed
“Hoewel ons nie die verlede kan verander nie, is daar baie wat ons nou en in die toekoms kan doen om ons nasie in ʼn ander en positiewe rigting te stuur.”
Foto’s: Mnangagwa amptelik Zim se nuwe president
Alle oë is nou op Mnangagwa gerig om te kyk of hy daartoe in staat is om Zimbabwe tot sy eertydse glorie te herstel. Mnangagwa se eie menseregteagtergrond laat egter vir talle Zimbabwiërs veel te wense oor.
Mnangagwa toegejuig by eerste openbare verskyning
Mnangagwa het aan die skare vertel hy het glo in ballingskap na Suid-Afrika gevlug omdat hy in Augustus vanjaar vergiftig is. “Ek het besluit ek sal nie sit en wag vir hulle om my te elimineer nie, so ek het na Suid-Afrika gevlug,” het hy gesê.