Een van die jaagduiwels wat amper 180 km/h gery het, het aangevoer hy is laat vir werk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "EMPD"
Metrobeampte dreig glo om man te skiet
ʼn Video waar ʼn gewapende lid van die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) ʼn man dreig dat hy hom op kort afstand gaan skiet, word wyd op sosiale media versprei.
32 onwettige myners in Benoni aangekeer
Beamptes van die Ekurhuleni-metropolisie het vandeesweek 32 onwettige myners in hegtenis geneem en beslag gelê op ʼn springstoftoestel.
Metropolisie herenig verlore perde met eienaar
Bedankings stroom steeds in nadat die Ekurhuleni-metropolisie se berede eenheid sowat ʼn maand gelede vier verlore perde aan hul eienaars terugbesorg het.
Jaagduiwel beweer hy is laat vir eie troue
Dít was net een van verskeie verskonings wat motoriste vanoggend aangebied het nadat hulle op die N17 vir spoedoortredings vasgetrek is.
Vyf vas ná vragmotor gekaap word
Die vragmotor was op pad na Botswana toe ʼn onbekende aantal kapers toegeslaan en die voertuig met sy vrag ter waarde van R2 miljoen gekaap het.
Sewe jaagduiwels loop hul rieme styf
Volgens beamptes het die verskonings wat die spoedvrate aangebied het, gewissel van huis en kerk toe jaag tot laat wees vir ʼn hospitaalbesoek.
Ma, dogter vas ná onderonsie met beamptes
ʼn Ma en dogter is Maandag in Alberton aan die Oos-Rand in hegtenis geneem nadat die dogter vir ʼn beweerde spoedoortreding voorgekeer is en haar ma in ʼn onderonsie met metropolisiebeamptes was.
Man vas ná dreigemente aan Gautengse gesin
Die persoon wat die dreigboodskappe gestuur het, het ʼn deeglike kennis van die gesin se bewegings gehad, geweet waar die slagoffer se kinders skoolgaan én waar sy vrou werk.
Spoedvrate raak kreatief met verskonings
Al ses die oortreders is mans tussen die ouderdomme van 26 en 44.
EMPD slaan die sweep op paaie
“Die derde jaagduiwel, ʼn 35-jarige vrou in ʼn Land Rover-sportnutsvoertuig, is gevang waar sy 119 km/h ry en het aangevoer sy is laat vir ʼn ontbytvergadering.”
Talle jaagduiwels op paaie aan Oos-Rand vasgetrek
Die spoedvrate het ʼn verskeidenheid verskonings vir hul spoedoortredings aangebied, van ʼn passasier wat glo asma het tot een wat beweer het dat hy deur ʼn verdagte voertuig agtervolg is.
Man met R700 000 se dwelms betrap
Beamptes van die Ekurhuleni Metropolisie het vinnig gereageer nadat hulle die wenk ontvang het.
Vier kapers sterf tydens jaagtog
ʼn Poging deur die Audi-bestuurder om die EMPD-lid in ʼn VW Golf te verhoed om by hulle verby te gaan, het tot ʼn botsing gelei.
Nege vas wat glo SAPD-skut leeg dra
Beamptes het gaan ondersoek instel nadat veiligheidspersoneel aangemeld het dat ʼn verdagte voertuig naby die polisie se skut opgemerk is.
32 binne ure vir dronkbestuur vasgetrek
Altesaam 32 motoriste is Saterdagaand binne agt uur op die N12 in Benoni aan die Oos-Rand op aanklag van dronkbestuur in hegtenis geneem.
Man erg aangerand, vrou verkrag tydens kaping
Die kapers het die man met ʼn pistool aangerand en gedreig en ure lank met hom in die gekaapte voertuig rondgery.
Twee metrobeamptes vas oor ‘omkoopgeld’
Volgens die EMPD is die gemerkte banknote in die metropolisiebeamptes se besit gevind.
Metropolisiehoë geskors ná hy vrouekollega glo aanrand
“In die video kan ʼn mens hoor hoe die vrouebeampte pleit terwyl haar toesighouer haar na bewering fisiek aanrand en mondelings toesnou.”
Duisende rande se dwelms in toilet versteek
“Die bestuurder het die man genader en wou onder meer weet hoekom hy geen weddenskappe plaas nie en wat in die plastieksak was.”