“Die wêreldwye hongersnood is die grootste humanitêre krisis sedert 1945 en die koronavirus-inperking het veroorsaak dat baie in ‘n spiraal van hopeloosheid en depressie verval het. Maar vandag bring ons hoop aan meer as 500 gesinne.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Encounter Church"
Encounter Church gee terug met hul emmerprojek
Die Encounter Church staan in hierdie tyd van algehele afsondering die weerloses, kinders, gestremdes en bejaardes by met sy emmerprojek.