Hierdie poskaartmooi-streek gaan oor veel meer as net Corniese pasteie, tinmyne en sluwe dranksmokkelaars, het Maryke Roberts uitgevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Engeland"
Al smullende ontdek ons Britse kookkuns
Natuurlik is dit melerige ertjies, vaal vis en kapokaartappels wat ʼn mens eerste in jou geestesoog sien as jy aan Britse kookkuns dink, maar Maryke Roberts het ʼn heeltemal ander ervaring in Engeland gehad.
Klimaataktiviste gom hulself vas aan skildery
Kunsliefhebbers, toeriste en skoolkinders het inderhaas die galery verlaat tydens dié voorval.
Katjie stop verkeer op hoofweg
Motoriste het die katjie Saterdag tussen twee aansluitings op die M18-snelweg naby Doncaster opgemerk en die nooddienste ontbied.
Engeland wil afsonderingsmaatreëls eersdaags ophef
Boris Johnson wou verlede maand reeds die afsonderingsregulasies ophef, maar was verplig om dié plan uit te stel weens ʼn toename in gevalle van die Delta-variant.
Brandbestryders spook met groot brand in Londen
Meer as 100 brandbestryders was op die toneel.
Polisiebeampte skuldig ná sokkerster se dood
Sedert 1986 is nog geen polisiebeampte in Engeland of Wallis skuldig bevind op aanklag van moord of strafbare manslag ná ʼn sterfte in aanhouding of ná polisiekontak nie.
Nóg ʼn kind in hospitaal oor Tiktok-uitdaging
’n Jonger kind is verlede week onder soortgelyke omstandighede in die hospitaal opgeneem weens dié nuwe uitdaging op Tiktok.
Dié honde kan Covid-19 uitsnuffel – verslag
“Die gebruik van dié honde kan ʼn belangrike rol speel om die Covid-19-pandemie wêreldwyd te bekamp.”
Prins Philip na ander hospitaal vir harttoetse
Die hertog van Edinburg is reeds twee weke gelede in die hospitaal opgeneem.
Ses weke lange afsondering vir Engeland ná infeksies hoogte inskiet
Die afsonderingstydperk tree vroeg Woensdag in werking en duur tot middel Februarie.
John le Carré, meester van spioenasiefiksie, sterf
John le Carré is ná ’n kort siekbed in die ouderdom van 89 dood.
Meer as 10 000 kalkoene sal oor voëlgriep geslag word
Meer as 10 000 kalkoene sal op ʼn plaas in Engeland geslag word ná voëlgriep deur die departement van omgewingsake, voedsel en landelike sake bevestig is.
Britte weer ingeperk
Die maand lange inperking in Engeland wat dié naweek deur premier Boris Johnson aangekondig is, kan selfs nog verleng word.
Sesnasies: Engeland dra weer die kroon
Ierland het ook ʼn kans gehad om die kroon te dra, mits die Iere met meer as ses punte kon wen, wat hulle ook nie kon regkry nie.
Foto’s: Ouetehuis se pret met albumomslae
Bekende omslae van kunstenaars soos Adele, Taylor Swift, Queen en David Bowie is nagemaak.
Tiener gevonnis ná hy kind van museum se balkon slinger
Die kind is byna 11 maande later steeds in ’n rolstoel.
Meer as 100 vas tydens #BlackLivesMatter-betogings in Londen
Meer as 100 persone is in hegtenis geneem tydens Black Lives Matter-betogings Saterdag in Londen.
Foto’s: Baba no. 22 vir dié gesin gebore
Die gesin het foto’s en ‘n video gedeel toe die dogtertjie haar boeties en sussies ontmoet het.
Baba no. 22 op pad vir dié gesin
Die ma van Engeland se grootste gesin het aangekondig haar 22ste baba word binnekort gebore.