Inwoners wat rondom die raffinadery woon sê Vrydag se ontploffing was die laaste strooi vir die verouderende aanleg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Engen"
Woede ná ontploffing by Engen-raffinadery
Die South Durban Community Environmental Alliance (SDCEA) het Vrydag gesê hy gaan strafregtelike klagte teen Engen aanhangig maak omdat die maatskappy volgens hom “kortpaaie vat”.