’n Geskeide pa van Pretoria het sy misnoeë te kenne gegee oor dié regulasie wat verhoed dat hy sy kinders vir die volgende drie weke nie kan sien nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "enkelouer"
Enkelma se stryd vir serebraal gestremde kind
“Op die oog af lyk sy normaal, maar wanneer sy probeer loop of praat, kom die kyke van mense.”
Faal die wet op onderhoud dié land se enkelouers?
Daar is dikwels ’n somber reaksie by geskeide Suid-Afrikaanse ouers wanneer daar gesels word oor die Wet op Onderhoud, meer spesifiek onderhoud van minderjarige kinders, en die toepassing daarvan in die Suid-Afrikaanse howe.
Onderhoud en Egskeiding: Remedies vir wanbetaling?
Jy, as enkelouer sukkel egter om elke maand jou finansiële verpligtinge na te kom, terwyl jou eksman/-vrou in weelde leef, in duur motors ry en op oorsese vakansies gaan sonder om onderhoud te betaal. Wat is jou regte en wat staan jou te doen?
Ordes vir die gewone mense
Die president moet my dus volgende jaar ʼn halfuur vroeër verwag sodat ek die ekstra ordes kan kry wat hulle my skuld vir vanjaar. Al is dit dan tog net ʼn ou badsepie of ʼn sjokoladeruiker vir volharding.
Gratis motordiens vir enkelma’s
“Ons het net gevoel ons kan elke week vir ʼn enkelouer ʼn gratis basiese motorversiening verskaf. Dit kos ons nie so baie nie en dit is juis daardie mense wat hulp nodig het – enkelma’s wat huur, skoolfonds en sulke goed moet betaal.”
Egskeiding: Aan mamma
“Aan mamma”, ’n uittreksel uit Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief, voorgelees deur Magriet Smit.
Egskeiding: Psalm 23 vir enkelma’s
Psalm 23 vir enkelma’s, ’n uittreksel uit Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief, voorgelees deur Elize Parker.
Egskeiding: Uitdagings vir ‘n enkelma
Annelize Brits gesels met Elize Parker en Magriet Smit, skrywers van die boek Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief oor die uitdagings daaraan verbonde om ’n enkelma te wees.
Egskeiding: Kan jy vergewe en vergeet?
Egskeiding is ʼn pynlike en eensame pad om te stap. Om te vergewe en te vergeet is nie maklik nie.
Egskeiding: Hoe om in die chaos weer rigting te kry
Elize Parker en Magriet Smit, skrywers van die boek Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief, gesels met Annelize Brits oor die hantering van dissipline en hoe om in die chaos weer rigting te kry.
Egskeiding: Enkelouer sien om na jouself
Magriet Smit en Elize Parker, skrywers van die Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief, gesels met Annelize Brits. Hulle gee vir enkelma’s in vandag se program raad oor hoe om na jouself om te sien en jou kop weer op te tel.
Egskeiding: ʼn Enkelma se vrese
Elize Parker en Magriet Smit gesels oor die vrese van ʼn enkelma en die behoefte om vir die kinders ʼn standvastige omgewing te besorg.
Egskeiding: Voorkom uitbranding as enkelouer
Elize Parker en Magriet Smit gesels met Annelize Brits oor die uitdagings verbonde daaraan om ’n enkelma te wees.
Egskeiding: Hoe dra jy dié nuus aan jou kinders oor
Die skrywers ken die seer van egskeiding en in hierdie eerste episode gee hulle ouers raad oor hoe om die nuus van ’n egskeiding aan die kinders oor te dra. Nóg ʼn baie belangrike aspek, finansies, kry aandag.