Hiermee ʼn opsomming van die tien episodes, indien jy ʼn episode misgeloop het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Enneagram"
Luister: Dié mense verkies vrede
Die tipe 9 fokus op harmonie, en sal enigiets doen om daardie harmonie in hul lewens te bewaar.
Luister: Dié persoonlikheid smag na beheer
Die tipe 8 het ʼn vrees daarvoor om broos te voel, om te voel dat hulle nie in beheer van ʼn situasie is nie en dat hulle in die proses dalk kan seerkry.
Luister: Dié mense is lief vir avontuur
Waar die sewe sukkel om in diep konneksie met ander te tree, is hulle gewoonlik die helderste lig in ʼn vertrek.
Luister: Dié mense is planmakers van formaat
“Die Tipe 6 is altyd dié wat vra: ‘Wat is onveilig?’ Dit is die tipe persoonlikheid wat altyd bewus is van wat verkeerd kan gaan.”
Luister: Is jy ʼn ondersoeker?
“ʼn Tipe 5 praat nie sommer nie. Hy sal net iets sê as hy of sy weet dat hulle iets het om te sê.”
Luister: Dié persoonlikheidstipe is ʼn storm in ʼn koppie
“Hulle verstaan iets van die volheid van die wêreld. Dis die mense wat ons tot halt roep om die diepte en skoonheid van die wêreld te beleef.”
Luister: Hoe groot is jou wil om te presteer?
“Prestasie, wen, sukses, produktiwiteit. Dít is waarheen die tipe 3 se aandag gaan.”
Luister: Wie is die omgeemense op die Enneagram?
Selfsug is iets wat ’n tipe 2 op die Enneagram vrees en waar daar konflik is, sal hulle nie wees nie.
Luister: Is jy dalk ʼn perfeksionis?
Dus skoei ʼn tipe 1 van die Enneagram hom- of haarself daarop om reëls en morele wette te volg, orde te skep en die omgewing te beheer.
Luister: Wat is die Enneagram en hoe kan dit jou help om jouself beter te verstaan?
“Meer as wat die Enneagram tipeer, wys dit diep persoonlikheidsmotiverings.” In die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor die Enneagram, vind ons uit wat presies die Enneagram is.