Daar word nou gesê die regering kan dit wel later oorweeg om mense wat nie ingeënt is nie, se toegang tot openbare persele en dienste te beperk.
Alles vir die sleutelwoord "entstof"
Dié entstof het nou FDA se goedkeuring
Pfizer se entstof teen Covid-19 is die eerste van sy soort om dié owerheid se volle goedkeuring te ontvang.
Sahpra sê oor inenting-newe-effekte
Dié gevalle verteenwoordig 0,02% van die byna 7,1 miljoen dosisse van Covid-19 wat in daardie stadium in Suid-Afrika toegedien is.
Wit Suid-Afrikaners steeds huiwerigste oor entstof – studie
Die huiwering het die afgelope paar maande toegeneem.
Optrede gevra teen medici wat ‘vals nuus’ oor Covid-19-entstof versprei
Volgens Sama het hy met groot kommer kennis geneem van die verspreiding van valse inligting oor Covid-19-entstowwe deur individue in die mediese beroep.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die meeste nuwe gevalle is in die Wes-Kaap (27%) aangemeld, gevolg deur KwaZulu-Natal (26%) en Gauteng (14%).
Netcare vies oor bekende hartchirurg se ‘teen-inentingsmening’
Vosloo sê onder meer in die video dat die samestelling van die entstof grootliks vertroulik is, soos “die speserymengsel vir Kentucky Fried Chicken”.
Covid-19: ‘SA moet op vlak 3 bly’; ál minder registreer vir inentings
“Ons is dus steeds ver daarvan om te kan sê dat die derde golf verby is.”
Covid-19-statistieke: Meer as 14 000 nuwe gevalle
Die meeste nuwe gevalle is in die Wes-Kaap (26%) aangemeld, gevolg deur KwaZulu-Natal (25%) en Gauteng (16%).
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die meeste nuwe gevalle is in die Wes-Kaap (29%) aangemeld, gevolg deur KwaZulu-Natal (21%) en Gauteng (15%).
Covid-19-statistieke: Meeste nuwe gevalle in dié provinsies
Volgens Nios is die jongste positiwiteitskoers 22,8%.
Covid-19: Kommer oor dié provinsies; miljoene entstofdosisse in voorraad
Die uitslag van die Sisonke-studie, waarin die J&J-entstof aan amper 500 000 gesondheidswerkers toegedien is, is intussen bekend gemaak.
Covid-19-statistieke: Naby 14 000 nuwe gevalle
Die meeste nuwe gevalle is in die Wes-Kaap (30%) aangemeld, gevolg deur Gauteng (20%) en KwaZulu-Natal (19%).
Covid-19-statistieke: Meer as 8 miljoen al ingeënt
Nog 423 sterftes is intussen aangemeld.
Barbie vereer medici met poppe
Die speelgoedreus het onder meer ʼn nuwe pop ter ere van Sarah Gilbert, medeskepper van die Oxford/AstraZeneca-koronavirusentstof, geskep.
Foto’s: Nog miljoene entstofdosisse kom aan op OR Tambo
Die dosisse is ’n skenking van die Amerikaanse regering aan Suid-Afrika.
Wes-Kaapse premier ingeënt
Alan Winde meen hy wil van voor lei en aan Kapenaars wys daar is geen rede om bang te wees vir die entstof teen Covid-19 nie.
Onnies wat ent weier, kan steeds werk
Die departement van onderwys het die aankondiging gemaak nadat vals nuus versprei is dat onderwysers wat nie ingeënt is nie, nie sal mag werk nie.
‘Niemand uitgesit’ – Bondev ná herrie oor entstofvereiste
Die maatskappy sê die brief is uitgestuur ná die algemene pleidooi deur die regering vir mense om in belang van hul eie gesondheid ingeënt te word.
Aspen vervaardig eerste entstof in SA
Die eerste besending Johnson & Johnson-entstof is by Aspen se fabriek in Gqeberha (Port Elizabeth) vervaardig.