Internasionale farmaseutiese maatskappye het Suid-Afrika as gyselaar aangehou met Covid-19-entstowwe deur kontrakte met eensydige voorwaardes en opgejaagde pryse.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "entstowwe"
Kry dié entstowwe by OBP
“OBP is trots daarop dat die beskikbaarheid van entstowwe sal help om te verseker dat uitbrekings van siektes voorkom word.”
Pfizer se Covid-19-entstof vir kinders onder vyf veilig – studie
Kinders jonger as vyf jaar is die enigste ouderdomsgroep wat in die meeste lande nog nie in aanmerking vir die entstof gekom het nie.
Byna 100 000 entstowwe bereik vervaldatum
Nog miljoene Pfizer-produkte sal in die volgende drie maande vernietig moet word indien dit nie binnekort toegedien word nie.
Regering spook met oormaat entstof: ‘Min wil dit hê’
Die regering sal waarskynlik teen einde Maart altesaam 100 000 Covid-19-entstofdosisse moet vernietig.
Akkerbone ingespan om Covid-19-entstof te ontwikkel
“Hierdie entstowwe is ‘plug and play’. Nanopartikels van die plantvirus of bakteriofage kan onderskeidelik uit plante of bakterieë gekweek word en dan aan ʼn stuk van die teikenvirus, patogeen of biomerker se oppervlak vasgeheg word.