Sowat 3 000 atlete neem vandeesweek deel aan die Nasionale Spele van die Suid-Afrikaanse Sportvereniging vir Intellektueel Gestremdes in Pretoria.
Alles vir die sleutelwoord "eNuus"
Video: “Ons het nie grond gesteel nie”
Volgend TLU SA het boere in Suid-Afrika by niemand grond gesteel nie en grondhervorming en restitusie is die ANC se rookskerm vir die uiteindelike nasionalisering van landbougrond.
Video: ‘Trekkers’ volg in Piet Retief se voetspore
175 jaar na die geskiedkundige Groot Trek wil ‘n groep hedendaagse Voortrekkers nou dieselfde roete as die trekleier Piet Retief van die Oos-Kaap tot in KwaZulu-Natal volg.
Video: Nóg ʼn tree nader aan hidrobreking
Die regering wil die omstrede proses van hidrobreking as ’n sogenaamde beheerde bedrywigheid laat klassifiseer ingevolge die Nasionale Waterwet.
Video: SA-voortvlugtende vasgetrek
Gerhardus Jansen van Vuuren, die man wat na bewering sy vriendin drie jaar gelede erg aangerand en vermoor het, is in Brasilië vasgetrek.
Video: Piet Croucamp kla dosent aan van haatspraak
Die Universiteit van Pretoria gaan ondersoek instel nadat ’n klag van haatspraak teen een van sy dosente ingedien is.
Video: Lyfstraf by huise onder loep
Al wil die regering lyfstraf by ouerhuise verbied, glo die meeste jongmense blykbaar steeds dit is aanvaarbaar om kinders soms ’n loesing te gee.
Video: Krugers verwelkom Pippie-fonds se ondersoek
Die Valke ondersoek bewerings dat die geld van ‘n fonds, wat gestig is deur die gesin van die brandslagoffertjie Pippie Kruger, aangewend word om hulle leefstyl te onderhou.
Video: Wat tydens Oscar se hofverskyning gebeur het
Die staat het Maandag sy saak in die Pretoriase landdroshof teen die wêreldberoemde lemnaeler Oscar Pistorius uiteengesit.
Video: “Rambo Squad”-slagoffers praat
Twee en ‘n half jaar nadat die betoger Andries Tatane in Ficksburg dood is, beweer inwoners van dié Vrystaatse dorp dat polisielede hulle terroriseer.
Video: Pippie se storie aan die wêreld vertel
Pippie Kruger wat wonderbaarlik oorleef het nadat sy brandwonde oor die grootste gedeelte van haar liggaam opgedoen het, se storie word nou met die wêreld gedeel.
Video: Dis chaos in Bela-Bela
Inwoners van Bela-Bela (Warmbad) in Limpopo sê daar is chaos in dié dorp.
Video: Skokkende bevindings oor rivierwater
‘n Studie oor die gehalte van Suid-Afrika se rivierwater het tot skokkende bevindings gelei.
Video: Sakelui ontstoke oor voorgestelde arbeidsmaatreëls
Suid-Afrika se sakesektor stuur af op ‘n hernieude geskil met die regering oor arbeidsmaatreëls.
Video: Alternatiewe model vir regstellende aksie bekendgestel
Solidariteit het die regering weer gekap oor sy model van regstellende aksie wat volgens die vakbond skeidsmure tussen Suid-Afrikaners bou.
Video: DKD sê sy keurpanele hou nie by indiensnemingsteikens nie
Die departement van korrektiewe dienste het Maandag toegegee dat sy eie keurpanele wat vir aanstellings verantwoordelik is, die oorsaak is vir sy arbeidshofgeding met van sy werknemers.
Video: Ma skenk deel van lewer om haar kind te red
‘n Johannesburgse ma het ‘n deel van haar gesonde lewer geskenk om haar siek babaseuntjie van nege maande se lewe te red.
Video: Buitelanders belê in SA-plase
Daar is steeds ‘n groot aanvraag in die buiteland na Suid-Afrikaanse eiendom, ten spyte van kommer oor grondhervorming.
Video: Kenners waarsku oor grondhervorming
Terwyl die regering die week weer sy planne duidelik gemaak het om grondhervorming te versnel, klink al hoe meer stemme op wat waarsku dat dit op ’n ramp afstuur.
Video: Slordige polisiewerk laat glo plaasaanval-ondersoeke in die steek
Talle vermeende moordenaars is op vrye voet as gevolg van die polisie se vermeende nalatigheid tydens plaasmoord-ondersoeke.