Skofseges by die Absa Cape Epic is lekker, maar vir Christoph Sauser gaan alles oor die algehele sege in dié meerdaagse bergfietstoer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Epic-toer"
Fumic en Avancini verras met sege in eerste Epic-skof
Manuel Fumic en Henrique Avancini (Cannondale Factory Racing XC) het Maandag ietwat verrassend die eerste skof van die Absa Cape Epic gewen.