Die gebruik van die Van Zyl-egpaar se gesteelde kredietkaart was deurslaggewend in die inhegtenisnemings.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Erasmusrand"
Pretoriase dokter vermoor, man beseer in aanval
Die gemeenskap van Erasmusrand in die ooste van Pretoria is geruk ná die dood van dr. Erna Britz-van Zyl. Erna en haar man, Dries, is die naweek in hul huis aangerand.