ʼn Franse krieketklub het die sukkelende Proteas op sosiale media genooi om saam met hulle te kom oefen. Dalk kry die Suid-Afrikaners net weer hul passie terug op ʼn plek waar hulle dit die minste verwag.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Erik le Roux"
Piekniek langs ’n pragkolfblad in Frankryk
Erik le Roux, sjef en broer van die bekende kunstenaar Nataniël, is verantwoordelik vir die beste krieketkolfblad in Frankryk.