Die kontrakteurs word daarvan beskuldig dat hulle die betrokke senior amptenare omkoopgeld betaal het.
Alles vir die sleutelwoord "Eskom"
Kyk: Selfs Siri dink Eskom maak nie reg
Selfs Apple se virtuele assistent Siri het gedink Eskom maak darem nie reg met Suid-Afrikaanse verbruikers nie, en soos almal weet, sy weet alles.
‘Onbekwame’ Nersa laat SA hoes vir duurder krag
Daar word nou van Suid-Afrikaners verwag om die rekening te betaal vir die regering se onvermoë om die kragbedryf te hervorm.
Eskom-tariewe gaan met 15% styg
Die prys van elektrisiteit sal na verwagting begin April skerp styg nadat ʼn skikkingsooreenkoms tussen Eskom en die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ʼn hofbevel gemaak is.
Eskom wil ontslae raak van peperduur, halfgeboude huise
Besteding was uiteindelik sowat vyf keer meer as waarvoor aanvanklik begroot is, en steeds is die behuisingsprojek nie afgehandel nie.
Brand breek uit by Kendal-kragstasie
Verskeie winkels is intussen ook in ’n brand aan die Oos-Rand vernietig.
Beurtkrag vir eers opgeskort
Daar is goeie nuus vir mense wat Donderdag gereedgemaak het vir nog ʼn dag van beurtkrag.
Fase 3-beurtkrag ingestel
Suid-Afrikaners sal van 13:00 meer gereeld beurtkrag hê.
Beurtkrag Dinsdagaand weer in werking
Eskom sê hy het die afgelope twee dae groot meganiese probleme ondervind.
Beurtkrag Sondagoggend opgeskort
Eskom sê ses opwekkingseenhede is sedert Vrydag weer in diens gestel.
Beurtkrag: ʼn Donker naweek verwag
Daar is glo ʼn tekort aan steenkool weens reën in Limpopo.
Vrydag laaste dag vir kommentaar oor nóg kernkrag
Die projek sal na raming R330 miljard beloop.
Dié Oos-Kaapse munisipaliteite het meeste Eskom-skuld
Munisipaliteite se skuld aan Eskom het boonop die afgelope vyf jaar tienvoudig toegeneem.
Eloise: Só raak storm Eskom se bedrywighede
Sommige dele van Mpumalanga, Limpopo en die noorde van KwaZulu-Natal het kragonderbrekings tydens die storm ervaar.
Beurtkrag: Donker tye lê voor
Daar is ʼn 50%-kans dat Suid-Afrika tussen nou en die winter fase 6 gaan bereik. Dit kan selfs tot fase 8 verhoog word, wat beteken gebruikers sit soms vir 12 uur sonder krag.
Beurtkrag eers opgeskort
Eskom sê die kragstelsel is steeds kwesbaar en onvoorspelbaar.
Nóg beurtkrag lê hierdie week voor
Eskom sê hy het die afgelope 24 uur egter opwekkingseenhede by Kriel, Grootvlei en Duvha suksesvol in werking gestel.
Beurtkrag: Kommer oor hospitale, berg van entstof
Die DA wil sekerheid hê oor die stoor van entstof te midde van beurtkrag.
Beurtkrag Donderdag weer SA se voorland
Die kragvoorsiener waarsku dat ʼn selfs hoër fase van beurtkrag dalk ingestel kan word indien die situasie verder versleg.
Kragtoevoer na Bethulie dalk teen Woensdag herstel
ʼn Transformator in die gebied het Saterdag die gees gegee.