Mpho Makwana het minister Pravin Gordhan bedank vir die “positiewe en vriendelike manier” waarop hy sy ampstermyn afsluit.
Alles vir die sleutelwoord "Eskom"
Eskom, Transnet ‘leierloos en ontmagtig’
Die aanstelling en afdanking van uitvoerende hoofde by staastsbeheerde instellings berus by ʼn minister – en dít is waar staatsondernemings se wanfunksionering begin, sê die hoof van BLSA.
Sukkelende Tshwane skuld Eskom R3,2 miljard
Cilliers Brink sê een van die hoofredes vir die metro se finansiële situasie is die verlies wat Tshwane, saam met baie ander munisipaliteite in die land, op die verkoop van elektrisiteit te midde van beurtkrag ly.
Soeke na Eskom-hoof: Gordhan ontken hy vertraag proses
Gordhan se reaksie volg ná mediaberigte dat Eskom nagenoeg 150 aansoeke vir die pos ontvang het, maar dat daar slegs een kandidaat is wat aan die vereistes vir die pos voldoen.
Trokdrywer, nog twee vas oor beweerde steenkooldiefstal
Die drie is Donderdag in hegtenis geneem nadat inligting opgevolg is in verband met ʼn voorval op 25 Augustus.
Steeds goeie nuus oor beurtkrag
Fase 3-beurtkrag sal dan weer van 16:00 tot Vrydag om 05:00 geld.
Van fase 3 na 2!
Eskom het ’n kort rukkie gelede aangekondig dat fase 2-beurtkrag Sondag vanaf 16:00 tot Maandag 16:00 geïmplementeer sal word. Daar is voorheen bekendgemaak dat fase…
Is Eskom se diesel, geld kapot?
Indien Eskom se dieselvlakke te laag is om die gasturbines te bedryf, is die kans goed dat Suid-Afrika ʼn tydperk van semi-permanente fase 6-beurtkrag sal binnegaan.
Hoë fases van beurtkrag net tydelik, hoor kabinet
Die DA bestempel die kabinet se terugvoer as “ʼn verstommende bewys van onverskilligheid oor wat Suid-Afrikaners tans moet deurmaak”.
Eskom waarsku oor kragverbruik
Die koue weer is glo die rede waarom Eskom veral gedurende spitstye onder erge druk verkeer.
Fase 5-beurtkrag is terug!
Fase 4-beurtkrag sal van Dinsdag om 05:00 van krag wees tot verdere kennisgewing.
Eskom ontken gerugte oor fluitjieblasers
“Hierdie gerugte plaas Eskom se integriteit in ʼn swak lig. Nog meer kommerwekkend is dat die gerugte moontlik werknemers kan ontmoedig om onreëlmatighede aan te meld.”
Fase 4-beurtkrag tot Sondag
Fase 4-beurtkrag sal tot Sondag Suid-Afrikaners se voorland wees.
Beurtkrag op na fase 4
Dié patroon sal hom nou daagliks tot verdere kennisgewing herhaal.
Krag na Lichtenburg ná byna maand herstel
Die finansiële impak van die ramp op inwoners en besighede is massief en daar is gronde vir siviele eise teen Eskom vir diegene wat geraak is.
Makwana nié aanspreeklik vir sy kerk se agterstallige kragrekening
Die kerk waaraan Mpho Makwana, voorsitter van Eskom se raad, behoort, se kragrekening is R2 miljoen in die rooi. Eskom het dit egter Sondag baie duidelik gestel dat Makwana nie vir dié skuld aanspreeklik is óf die kerk se ligte vir hom aanhou nie.
Foto’s: Ramokgopa, Namibiërs vergader oor energie
ʼn Span senior bestuurders van Eskom was deel van Ramokgopa se afvaardiging na Namibië.
Lichtenburg: ‘Slinkse’ Eskom verander glo van strategie
Die stap word klaarblyklik gedoen sodat die kragvoorsiener hom nie aan minagting van die hof skuldig maak nie.
De Ruyter nou dosent by gesogte universiteit in VSA
André de Ruyter het die afgelope paar maande hoofsaaklik buite die openbare oog gebly.
Só lyk beurtkragskedule voorlopig tot Woensdag
Die beurtkragfases sal van Maandag tot Woensdag tussen fase 1 en 4 wissel.