Die kragvoorsiener se instandhoudingsprogram word ook nou gekniehalter.
Alles vir die sleutelwoord "Eskom"
Eskom verloor miljarde weens afsondering
Die kragvoorsiener is egter vol vertroue dat verdere reddingsboeie nie nodig sal wees nie.
Eskom-werker en makker vas oor ‘gesteelde’ koperkabels
’n Voorlopige ondersoek dui daarop dat een van die verdagtes by Eskom werk en na bewering koperkabels gesteel en verkoop het.
Eskom-bedryfshoof nie skuldig aan korrupsie
Die bewerings word nou al geruime tyd na Jan Oberholzer geslinger.
Onwettige kragverbindings neem toe
Daar was ook ʼn skielike styging in kragverbruik tydens spitstye.
Boere trek Eskom-man, nog twee vas vir ‘veediefstal’
“Ons het hulle naby die Carnarvon-Prieska-pad vasgekeer en die polisie ontbied.”
Al meer diefstal, vandalisme aan Eskom-netwerk
Intussen sit nagenoeg 10 000 Eskom-werkers tydens die afsonderingstydperk hul bedrywighede voort om te verseker die netwerk word behoorlik in stand gehou.
Eskom verskerp instandhouding
Eskom gaan Vrydag eenheid twee van die Koeberg-kragsentrale vir ʼn maand afskakel.
Vraag na krag daal verder
Eskom sal egter nie agterstallige instandhoudingswerk in dié tydperk kan verrig nie.
Geen beurtkrag in afsonderingstydperk verwag
Volgens Eskom moes hy sy “filosofie-van-instandhouding-model” uitstel vir die tydperk van afsondering.
Eskom-bestuurder nou ook vas vir miljoene se taksbedrog
Hy word ook beskuldig dat hy miljoene rande vir Eskom-projekte in sy eie sak gesteek het.
Eskom oor afsondering: ‘Ons is voorbereid’
Eskom sê werkers by steenkoolmyne word ook as noodsaaklike diensverskaffers beskou.
Só lyk kanse vir beurtkrag Dinsdag
Eskom maak tans gebruik van sy noodreserwes.
Gʼn beurtkrag nie noodwendig goeie nuus
Kenners voorspel egter dat minder ekonomiese aktiwiteit Eskom meer kwaad as goed sal doen.
Eskom, Deloitte bereik skikking
Eskom-kontrakte is glo aan Deloitte toegeken ondanks die feit dat hul pryse vyf keer hoër as die van hul mededingers was.
Geen beurtkrag verwag, maar…
Eskom het gesê hy verwag nie dat beurtkrag oor die naweek ingestel sal word nie.
Eskom se bedryfshoof wéér ondersoek
Eskom het ʼn ondersoek van stapel gestuur ná bewerings van korrupsie en viktimisering deur sy bedryfshoof, Jan Oberholzer.
Eskom-werkers vas vir ‘onwettige aansluitings’
ʼn Lid van die publiek het die fluitjie geblaas oor die beweerde ongerymdhede.
Beurtkrag: Só lyk naweek se vooruitsig
Die kragvoorsiener sê die stelsel bly kwesbaar en beurtkrag kan enige tyd op kort kennisgewing ingestel word.
Ligte bly (sover) Donderdag aan
Die moontlikheid bestaan altyd dat Eskom beurtkrag op kort kennisgewing kan instel.