Die twee verdagtes staan tereg op aanklagte van die besit van ʼn onwettige vuurwapen en huisroof.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Esther Nostokana Mahlangu"
Twee in hegtenis wat Ndebele-kunstenaar glo beroof
Die polisie het aanvanklik sewe verdagtes ondervra aangesien elkeen die vinger na ʼn ander een gewys het.
Beloning uitgeloof ná aanval op Ndebele-kunstenaar
Die polisie het ʼn beloning uitgeloof vir inligting oor die verdagte wat die bekende Ndebele-kunstenaar Esther Nostokana Mahlangu (87) aangeval en beroof het.
Bekende kunstenaar aangerand, beroof
“Die man het Esther Nostokana Mahlangu na bewering gegryp en in die gesig geslaan en haar toe glo vasgebind.”