Die jongste oproer duur nou al langer as twee weke en word gelei deur studente, staatsamptenare en vervoerwerkers.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Eswatini"
Botswana raai reis na SA af
“Burgers van Botswana wat reeds in Suid-Afrika is, word aangeraai om uiters versigtig te wees en enige onnodige rondbeweeg te vermy.”
Minstens 27 sterf tydens Eswatini-betogings
Die minister blameer “buitelandse elemente” wat die geweld aangehits het – met spesifieke verwysing na Suid-Afrika se Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF).
SA diep bekommerd oor situasie in Eswatini
Die Suid-Afrikaanse regering het ʼn beroep op die veiligheidsmagte in Eswatini gedoen om te alle tye selfbeheersing te toon en die lewe en eiendom van die land se mense te beskerm.
Eswatini-premier sterf weens Covid-19
ʼn Burgerregtegroep in Suid-Afrika, die Swaziland Solidarity Netwerk (SSN), het die regering intussen daarvan beskuldig dat die eerste minister spesiale behandeling gekry het omdat hy na ʼn hospitaal in Suid-Afrika, waar veel beter mediese sorg beskikbaar is, oorgeplaas is.
Covid-19-samevatting: Personeel by Tigerbrands toets positief
Twee ander Afrika-lande het intussen ’n tydperk van afsondering aangekondig of verleng.
Gerugte oor koning is vals, sê Eswatini
Die regering van Eswatini (Swaziland) ontken berigte dat koning Mswati III kritiek siek is en in die hospitaal opgeneem is.
Swaziland bevestig eerste Covid-19-geval
eSwatini (Swaziland) het sy eerste geval van die nuwe koronavirus (Covid-19) bevestig, aldus die land se ministerie van gesondheid.
Eswatini monitor moontlike koronavirus-geval
Wêreldwyd staan die dodetal weens die virus reeds op meer as 1 600 gevalle.