ʼn Medevlieënier wat Maandag ʼn vliegtuig van Ethiopië na Rome gekaap het, is in hegtenis geneem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ethiopian Airlines gekaap"
Vliegtuig van Ethiopië gekaap
ʼn Vliegtuig van Ethiopian Airlines met sowat 200 passasiers aan boord is Maandagoggend van Addis Abeba onderweg na Rome gekaap.