Die projek sal uiteindelik meer as 5 000 MW energie opwek en Ethiopië se kraguitsette verdubbel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ethiopië"
Ethiopië op pad na ʼn hernude burgeroorlog
Iets wat aanvanklik soos ’n plaaslike opstand gelyk het wat gou onderdruk sal word, dreig intussen om in ʼn burgeroorlog in Ethiopië te ontaard.
Ethiopië: burgeroorlog oor Tigray?
Ethiopië, ’n land in Oos-Afrika met naastenby 100 miljoen mense, se etniese balans was nog altyd moeilik om te hanteer.
Ses olifante in een dag gestroop
Daar is 30 keer op een olifant geskiet voordat dit gevrek het.
Covid-19-samevatting: Tier toets positief
Die aantal daaglikse sterftes in Spanje en Italië neem eindelik af.
Hier is die plekke wat jy in 2020 moet besoek
Maroela Media het ‘n paar idees saamgestel van dié plekke wat toeriste kan besigtig in 2020, dié wat effens uit die hoofstroom-lysie val.
Abiy Ahmed ontvang Nobelprys vir Vrede
Die besluit om vanjaar se Nobelprys vir Vrede aan die Ethiopiese eerste minister, Abiy Ahmed, toe te ken is op die keper beskou ’n goeie een, skryf Sebastiaan Biehl.
Afrika-premier ontvang Nobelprys vir Vrede
Die Nobelkomitee het gesê hy hoop die prys sal die premier versterk in sy belangrike werk vir vrede en versoening.
ANC veroordeel aanvalle in Zim, Ethiopië
“Hierdie barbaarse dade het geen plek in ʼn vreedsame, voorspoedige en geïntegreerde Afrika wat transformeer en poog om inisiatiewe vir groei en volhoubare ontwikkeling te versnel nie.”
Talle dood ná ontploffing waar Ethiopiese minister praat
Die verdagte het glo ʼn handgranaat gebruik en dit “na die verhoog probeer slinger”.
Pastoor sterf toe krokodil hom gryp
Ondanks omstanders se pogings was die pastoor reeds dood toe hulle sy liggaam uiteindelik uit die krokodil se kake kon bevry.
Nuuskommentaar: Nog lesse uit Afrika
Die verkiesing van ’n nuwe leier in Ethiopië plaas onverwags ’n vergrootglas op die nuwe Suid-Afrikaanse regering se verbintenis tot menseregtevergrype. Suid-Afrika kom tot dusver bedroë daarvan af.
Ethiopië: leier bedank, land in onsekerheid gedompel
Die president van Ethiopië, Hailemariam Desalegn, het onlangs bedank te midde van onluste in groot dele van die land. Kort na sy bedanking is ʼn noodtoestand afgekondig in reaksie op die volgehoue onrus. Onrus is veral sterk in die sentrale Oromia-streek.
Minstens 50 dood, honderde beseer tydens stormloop in Ethiopië
Minstens 50 persone is Sondag dood en honderde beseer in ʼn stormloop tydens ʼn betoging teen die regering in Bishoftu, ongeveer 40 km suidoos van Addis Ababa, Ethiopië.