Wat weet ons oor flieketiket? Wanneer is dit die regte tyd om jou lekkergoedpapiertjies oop te maak? En mag jy maar met jou voete op die sitplek voor jou rus as daar niemand anders daar sit nie?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "etiket"
Etiket: Só maak mens
Het jy geweet dit is onbeskof om ‘n bruid geluk te wens? Hier is ‘n paar ongewone etiketreëls.